Mezzo

WAARDE VIR JOU GELD

BUITEMUURSE LESSE - SKOLE MET 4 KWARTALE

KOSTES 2026

Lesse is 30 min lank en word weekliks op die skool se perseel aangebied.

Ons volg die staatsskole se jaarkalender.

Elke registrasie beloop ‘n jaarlikse registrasiefooi van R 180.00.

JAARLIKS

R 3540.00 / kind

Hierdie is ‘n eenmalige bedrag betaalbaar voor die einde van Februarie.

KWARTAALLIKS

R 885.00 / kind

Kwartaallikse betalings (4 x R 885.00), is betaalbaar binne die eerste 2 weke van die kwartaal.

MAANDELIKS

R 354.00 / kind

Maandelikse betalings (10 x R 354.00) is betaalbaar oor ‘n periode van 10 maande voor die 7de van elke maand.

STUDIO LESSE

KOSTES 2026

Lesse is tussen 30-45min lank, afhangend van die groep se ouderdom en die hoeveelheid kinders en word een keer 'n week aangebied.

Geen lesse tydens Augustus.

Kontak ons gerus vir meer inligting oor privaat lesse.

MAANDELIKS

R 580.00 / kind

Maandelikse betalings (10 x R 580.00) is betaalbaar oor 'n periode van 10 maande voor die 7de van elke maand.

"IN-LOOP"

R 150.00 / kind

Hierdie is 'n eenmalige bedrag betaalbaar voor afloop van die klas om jou bepreking te bevestig.

© Poco Tots 2023

Musiek vir logo animasie - www.bensound.com
Sosiale media aanwysers deur Harryarts - www.freepik.com