STUDIO LESSE

Little Academy Pre-school, Bruce Weg 19, Irene

Dag sal nog bevestig word

Lesse is tussen 30-45min lank, afhangend van die groep se ouderdom en die hoeveelheid kinders en word een keer 'n week aangebied.

Ouderdomme: 6 Maande - 6 Jaar

Geen lesse gedurende Augustus.

Kontak ons gerus vir meer inligting oor privaat lesse.

© Poco Tots 2020

Musiek vir logo animasie - www.bensound.com
Sosiale media aanwysers deur Harryarts - www.freepik.com